Practice & Learn Afrikaans (with audio)

Learn Afrikaans

Learn Afrikaans

Afrikaans will reach more South Africans than English in the Western Cape, Eastern Cape, Free State, Northern Cape and North West provinces.

Greetings and Conversation (with audio)

English
Conversation: Learn with people

Afrikaans
Gesprekvoering: Leer met mense

Hello! (person) Hallo! (persoon)
Hello! (group) Hallo! (groep)
How are you? Hoe gaan dit?
I'm fine, thanks. OK, dankie.
I could be better. Nie te sleg nie.
And you? En jy?
I am well. Dit gaan goed met my.
Goodbye (person staying) Totsiens (persoon wat bly)
Goodbye (group staying) Totsiens (groep wat bly)
Goodbye (person leaving) Totsiens (persoon wat vertrek)
Goodbye (group leaving) Totsiens (groep wat vertrek)
   
Anatomy: Learn with your bodyAnatomie: Leer met jou liggaam
HeadKop
Eye, EyesOog, Oë
Ear, EarsOor, Ore
NoseNeus
MouthMond
TongueTong
Hand, HandsHand, Hande
Arm, ArmsArm, Arms
Leg, LegsBeen, Bene
Foot, FeetVoet, Voete
  
Chess: Learn with your mindSkaak: Leer met jou kop
Chess Piece(s)Skaakstuk(ke)
KingKoning
QueenKoningin
Rook (Castle)Toring (Kasteel)
BishopBiskop
Knight (Horse)Ridder (Perd)
Pawn (Soldier)Pion (Soldaat)
BoardBord
SquareVierkant
BlackSwart
WhiteWit
Chess Move(s)Skaakskuif(-skuiwe)
Check! From Persian Shah (King)Skaak! Afgelei van Persiese Sjah (Koning)
Checkmate! From Persian Shah (King) + Māt (Dead)Skaakmat! Afgelei van Persiese Sjah (Koning) + Māt (Dood)
I take your piece.Ek vat jou stuk.
Good move!Goeie skuif!
I resign!Ek gee oor!
Good luck for the game!Sukses met die spel!
Thank you for the game!Dankie vir die speel!
  
Dating: Learn with your heartUitgaan: Leer met jou hart
What's your name?Wat is jou naam?
Can I get your number?Kan ek jou nommer kry?
Would you like to get coffee?Wil jy saam met my gaan koffie drink?
Would you like to go to dinner?Wil jy saam met my gaan eet?
Would you like to go for a drink?Wil jy iets saam met my gaan drink?
Yes, I would.Ja, graag.
No, but thank you.Nee, dankie.
You look beautiful.Jy lyk pragtig.
May I kiss you?Mag ek jou maar soen?
I miss you.Ek mis jou.
I miss you too.Ek mis jou ook.
I love you.Ek is lief vir jou.
I love you so much.Ek is baie lief vir jou.
  
Top 10 Interview Questions: Learn for successTop 10 Onderhoudsvrae: Leer vir sukses
Tell us about yourself?Vertel ons van jouself?
What are your main strengths?Wat is jou sterk punte?
What are your weaknesses?Wat is jou swak punte?
Why should we choose you for this job?Waarom moet ons jou vir hierdie werk kies?
What is your salary expectation?Wat is jou salarisverwagting?
What are your hobbies outside of work?Wat is jou stokperdjies wanneer jy nie werk nie?
Where do you see yourself in five years' time?Waar sien jy jouself oor vyf jaar?
Why are you leaving your current job?Waarom verlaat jy jou huidige werk?
Why do you want to work here?Waarom wil jy graag hier werk?
Is there anything that you would like to ask me? Is daar enigiets wat jy vir my wil vra?
   

Formal Business Letter Afrikaans

Date: Datum:
Dear... Geagte...
Yours Sincerely, Die uwe,


You can visit our site in Afrikaans: Vertaaldienste Suid-Afrika